Tree gerus met ons in verbinding as jy iets het om te publiseer. Voltooi net die vorm hieronder om nadere inligting te bekom. Die antwoorde sal ons help om die regte inligting aan jou terug te stuur. Indien jy slegs vrae van 'n algemene aard het, kan jy net die onderste blokkie voltooi en "NVT" by Titel van manuskrip en Kort beskrywing van onderwerp invoeg

Indiening van manuskripte

Alle manuskripte moet aan die volgende basiese vereistes voldoen:

  1. Dit moet in A4 formaat wees, met 1.5 spasiëring.
  2. Dit MOET taalkundig versorg wees.

Verder moet jy onderneem om jou by die bepalings van die kopieregwet neer te lê. Die nodige inligting hieromtrent sal aan jou verskaf word.

 

Titel:
Naam:
*
Van:
*
Telefoonnommer (dag):
*
Selfoonnommer:
Eposadres:
*
Herhaal eposadres:
*
Titel van manuskrip:
*
Aard van manuskrip:
*
Kort beskrywing van onderwerp:
*
Opmerkings, navrae of kommentaar: