TERUG

Naam: Vasbyt Winter 2010   
Outeur: Radio Pretoria   
Uitgewer: Radio Pretoria   
ISBN-nommer:    
Jaar van publikasie: 2010   
Prys van e-boek: R 19.99   
Boekklublede: R 19.99   
Aantal bladsye: 48   
Grootte van e-boek (KGreep): 4615   


Kort opsomming

Die winteruitgawe van Vasbyt Tydskrif is nou beskikbaar. Lees hoe die Boere leiding neem, hoe daar planne gemaak word met teerpaaie – en werklikwaar, ‘n byna 100 jaar oue werkende yskas!

Lees van droomkinders in die Moot, kyk na die pragfoto’s van lesers, om nie te praat van die dame in die Kuierkombuis nie.  

_________________________________________________________________

Onthou: Jy kan hierdie boek of e-boek ook as 'n geskenk vir iemand stuur.
Voltooi asb die vorms hieronder, al stuur jy dit vir jouself.

Plaas die e-boek en/of boek in jou koopmandjie.
Jy kan soveel inlaai soos jy wil.
Klik enige tyd op "Besigtig jou mandjie" om te sien wat jy het.
Jy kan dan die bestelling plaas en betaal of met jou inkopies voortgaan.

_________________________________________________________________

Koop e-boek

Ontvanger se naam:
*
Ontvanger eposadres:
*
Herhaal eposadres:
*

 

Klik enige tyd op My Mandjie hierbo om die bestelling te plaas en te betaal.