Sluit vandag nog by ons boekklub aan. Vir
slegs R75.00 per maand ontvang jy 20% korting op die basiese pryse
van e-boeke, boeke, CD's, DVD's en groete-kaartjies. Verder ontvang
jy 'n gratis kortverhaal in eboek-formaat elke maand.
Privaatheid
van Inligting
Die Afrikaanse
Nuusagentskap is gesteld op die privaatheid van alle inligting
wat aan hom voorsien word. Die persoonlike inligting wat deur
enige lid van die publiek bekend gemaak word sal
onder geen omstandighede aan derde partye beskibaar gestel word
of verkoop word nie. Die Afrikaanse Nuusagentskap sal ook alle
moontlike voorsorg tref dat sodanige inligting nie geroof kan
word nie.
Die Afrikaanse
Nuusagentskap streef daarna om in alle opsigte te voldoen aan
die wetgewing wat die verifikasie, beskerming en onthulling van
persoonlike inligting beheer.
|