|

|
Nuusbrief van die Afrikaanse Nuusagentskap Junie 2009
|
"So you have been living among the Afrikaners," President Harry S Truman said. "They must be fine people. General Smuts and I started the United Nations together."
Hierdie aanhaling kom vanaf bladsy 91 van die boek "Looking at the Afrikaner today" saamgestel deur Hendrik W van der Merwe en is ons insiens nog steeds tekenend van die meeste Afrikaanssprekendes.
Dit is vir diégene waarvoor ons bestaan, ongeag van waar u in die wêreld is. Slegs deur ons te ondersteun kan ons Afrikaans bevoordeel.
Ons het in die vorige nuusbrief gewag gemaak van die digbundel getiteld "Dun Ys" van Ian Slabber waaroor ons erg opgewonde is. Ian het egter geswig onder 'n aanval van beroerte en dit gaan glad nie goed nie. Hy het nog nie formeel ingestem tot die publisering van sy boek nie, daarom sal dit dus moet oorstaan. Ons het egter ander manuskripte gekry wat op ons werf te vinde is.
Van hulle is:
Altyd weer lente deur Mariki
Eggo’s van gister deur Johan Landman
Van Ollas en Spories deur Johan Landman (sal eersdaags op webwerf verskyn)
Boeke gesoek:
Op pad in Suid-Afrika deur BJB Erasmus
Die Stryd om die Goudskip deur Willy van der Heide
SA Geslagsregisters deur Heese en Lombard
Omnibusse 1 tot 7 deur Sarah du Pisanie
Danie Smuts se boererate deur Danie Smuts
Fiksheid vir almal
Boodskap van hoop deur Ds. André van den Berg
Snuiterkuif en Niksie
Brolloks en Bittergal deur CJ Langenhoven
Goeie maniere en etiket deur Emsie Schoeman
FAK bundel
Nihilisme deur Danie Goosen
Argiefjaarboek vir Suid-Afrikaanse Geskiedenis (enige uitgawe)
Unie statistieke oor 50 jaar
Driemanskap van Wesdam deur R. Hendriks
Karoo – Land van weerbegin deur Lawrence Green
Engel in die stad deur Magdaleen Walters
Huis van Makir deur Sarah du Pisanie
Dwaling in die duisternis deur DS Evert
Twee mossies vir ‘n stuiwer
Stinkie
Literêre terme en teorieë deur TT Cloete
Danda
Sias en Mias deur Mikro
Keurboslaan-reeks kinderboeke
Suid-Afrika se Grensoorlog deur Willem Steenkamp
Hapoor en Slurpie deur Cecilia Olivier
Moordvirus
Die Bybel vir ons kinders deur Helene de Villiers
Bruid vir die Leeuw
This too will pas deur Dr. Cival Mills
Anderkant die dood
Die Plesierengel deur Leon van Nierop
Deur die oog van ‘n naald deur Mathews Phosa
Broedertwis deur Ebbe Dommisse/Alf Rees
Ek het jou gemaak
Die Tsotsi Evangelie deur Frans van Rensburg
Baie dankie aan u wat ons reeds goed ondersteun!
Baie groete
Willem Smit
Besoek gerus ons webwerf by www.afrikaansenuusagentskap.co.za
|