Die Afrikaanse Nuusagentskap
bring vir jou die beste in Afrikaans met woord en klank, wêreldwyd.
Kry hier Afrikaanse boeke wat in geen ander boekwinkel te vinde
is nie. Ons mede-werkers en aandeelhouers is bekende radiopersoonlikhede
en joernaliste wat sal verseker dat alles wat aangebied word van
hoogstaande kwaliteit sal wees.
Wil jy graag groetekaartjies of
blomme aan 'n geliefde in 'n ander land stuur? Dan is jy op die
regte plek. Ons stuur hoë kwaliteit kaartjies met jou eie
boodskap, fisies, wêreldwyd. Die feestyd nader nou vinnig.
Kies en stuur 'n kerskaartjie vandag aan jou geliefdes wêreldwyd.
________________________________

|